Aard van besigheid

SSK doen besigheid in die Sentraal- en Suid-Kaap, asook Overberg, Karoo en die Langkloof. Die hoofdoelstelling en aktiwiteite van die koöperasie kan in breë trekke soos volg saamgevat word:

  • Verskaffing van boerderybenodighede, meganisasie en ingenieursdienste aan sy lede en klante;

  • Verwerking van graansaad;

  • Hantering, opberging en bemarking van produsente se graanprodukte deur silo’s;

  • 20 AgriLand handelstakke bied ‘n eenstop koopervaring

  • Verskaffing van versekeringsmakelaardienste;
  • Lewering van dienste soos kredietverskaffing en landboubestuursdienste.

Daarbenewens is die koöperasie betrokke by filiale, ge-assosieerdes en ‘n gesamentlike onderneming soos weergegee in ons nuutste Groep Jaarverslag.

laai af

Jaarverslag 2023 (PDF | 1.76 Mb)

Jaarverslag 2022 (PDF | 4.02 Mb)

Jaarverslag 2021 (PDF | 1.91 Mb)

Jaarverslag 2020 (PDF | 6.49 Mb)

Jaarverslag 2019 (PDF | 4.3 Mb)

Jaarverslag 2018 (PDF | 5.45 Mb)

Jaarverslag 2017 (PDF | 7.04 Mb)

Jaarverslag 2016 (PDF | 3.27 Mb)

Jaarverslag 2015 (PDF | 4.42 Mb)

Jaarverslag 2014 (PDF | 3 Mb)

Jaarverslag 2013 (PDF | 1 Mb)

Jaarverslag 2012 (PDF | 1.52 Mb)

Jaarverslag 2011 (PDF | 2.17 Mb)

Jaarverslag 2010 (PDF | 2.5 Mb)

Jaarverslag 2009 (PDF | 1.35 Mb)

Jaarverslag 2008 (PDF | 447 Kb)

Jaarverslag 2007 (PDF | 514 Kb)

Jaarverslag 2006 (PDF | 282 Kb)

Jaarverslag 2005 (PDF | 290 Kb)