SSK werkswinkels is gerieflik en sentraal geleë in Swellendam, Heidelberg en George.  Die werkswinkels is goed toegerus en die tegniese span is hoogs gekwalifiseerd om die beste diens in die gebied aan te bied.

Al die werkswinkels bied ‘n veld diens en al die voertuie is toegerus met gereedskap om te help in ‘n ​​noodgeval of meganiese onklaarraking in die veld.

Verder is dit belangrik om daarop te let dat SSK werkswinkels dienste en herstelwerk doen op alle implemente, masjienerie en amper alle handelsmerke trekkers, stropers en vragmotors.

Kontakte

Swellendam

1 Koringland Straat
Swellendam 6740

-34.056366, 20.422143

T 028-514 8600
F 028-514 8901

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid

Kobus van Wyk
Kobus van Wyk
C 082-767 9690
E kobus.vanwyk@ssk.co.za

Heidelberg

20 Eksteen Straat
Heidelberg 6665

-34.092278, 20.956825

T 028-514 8600
F 028-722 2566

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid

Le Roux van Wyk
Le Roux van Wyk
C 072-285 0610
E leroux.vanwyk@ssk.co.za

George

1 Discovery Road
Tamsui Industrial
George 6529

-33.966427, 22.450633

T 044-878 1109

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid

vacant
vacant
C n/a
E n/a