Der Keldermeister is geleë in Mosselbaai by die AgriLand winkel. Der Keldermeister is ‘n spesialis wynwinkel, wat uitstekende wyne van byna veertig verskillende wynkelders, teen hoogs mededingende pryse bied. Verder is ‘n verskeidenheid van spiritualieë, ciders, bier en nog meer beskikbaar. Kliënte word deur vriendelike en kundige personeel ontvang.

Takke

Mosselbaai

Posbus 70, Industrieweg
Mosselbaai 6500

-34.158667,22.104063

T 044-601 1200
F 044-601 1243

Besigheidsure
Ma – Vr: 09:00 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: Toe vir besigheid
So: Toe vir besigheid

Morné van Rensburg
Morné van Rensburg