SSK bied ‘n wye verskeidenheid kliënt-vriendelike dienste aan sy gewaardeerde kliënte.

Versekering

SSK bied omvattende versekering oplossings wat doelgemaak is om elke kliënt se unieke omstandighede te pas.

Krediet

SSK se kredietspan bied kredietfasiliteite en afbetalingsverkoopsooreenkomste teen ​​bekostigbare en mededingende terme aan sy lede.

Landboudienste

SSK se konsultante ( ‘n veekundige, akkerboukundige en ‘n landbou-ekonoom) bied gratis spesialis raadgewende dienste aan al sy lede, wat waarde toevoeg aan hul boerdery bedrywighede.

Weervoorspelling

Ons weerstoestande-platform voorsien SSK- streeks weervoorspellings en weerdata saamgestel deur weerkundiges.

Finansiële
Aanwysers

Finansiële aanwysers is statistieke wat die welstand, stabiliteit en prestasie aandui van verskeie sektore in die ekonomie.