Veekundige- en landbou-ekonomiese dienste deur SSK landboukundiges word gratis aan lede verskaf en word met vrymoedigheid aanbeveel.
Presisieboerderydienste soos grondmonsters, kartering asook die verkoop/huur van presisie-boerdery toerusting word gebied deur die SSK filiaal, Technifarm.
Landbouspesialiste
Die Veekundige verskaf veekundigverwante inligting aan produsente ten opsigte van dierevoeding, teling, algemene bestuur en basiese dieregesondheid. Die Veekundige is ook verantwoordelik vir die bestuur van die veevoerfabriek.
Die Landbou Ekonome verskaf ekonomies verwante inligting aan produsente ten opsigte van produksiekostes, masjieneriekostes, begrotings en huurtariewe vir grond en diere. Die Landbou Ekonome is ook mede-verantwoordelik vir kredietbeheer.
Landbou Nuus & Artikels
Landboukundige Oorsig Feb 2021
Veekundige Oorsig: 2021 is in volle swang en glo dit of nie, ons betree reeds die tweede maand van 2021. Ons hoop van harte dat 2021 ‘n beter jaar vir die veeboer in die SSK [...]
Landboukundige Oorsig Jan 2021
Veekundige Oorsig: Met ‘n uitdagende, maar ook insiggewende, 2020 wat tot ‘n einde gekom het betree ons 2021 met nuwe moed en energie. Ek hoop van harte alle SSK lede het ‘n gelukkige, maar ook [...]
Landboukundige Oorsig Des 2020
Veekundige Oorsig: Die SSK streek is geseën met ‘n uitsonderlike goeie oes in 2020, en omstandighede het ontstaan wat tot wye beskikbaarheid van voergars as koste effektiewe alternatiewe voedings bron vir mielies gelei het. Voergars [...]
Landboukundige Oorsig Nov 2020
Veekundige Oorsig: Die SSK streek is grotendeels die winter geseën met goeie reëns en die meeste lewende hawe produsente kon ‘n goeie ruvoer bank opbou vir die komende droë seisoen. Vog speel ‘n baie belangrike [...]
Landboukundige Oorsig Okt 2020
Veekundige Oorsig: Hierdie maand sal ek hitte stres se effek op herkouers bespreek, asook metodes wat die veeboer kan aanwend om hitte stres te bestuur. Hitte Stres by Herkouers: Die produktiwiteit van plaasdiere is gewoonlik [...]
Landboukundige Oorsig Sep 2020
Veekundige Oorsig Uitdagings tydens die wei van goeie aangeplante weidings Die SSK streek beweeg tans in die Lente maande in, tye wat gepaard gaan met uitstekende weidings toestande op die meeste plase wat van aangeplante [...]
Landboukundige Oorsig Aug 2020
Veekundige Oorsig: Belangrike mikotoksiene waarvan die melkboer moet weet. Mikotoksiene is die sekondêre metaboliete van fungi, en is ‘n onderwerp waarmee die melkboer gereeld gekonfronteer word. Die inname van mikotoksiene kan verskeie nadelige effekte op [...]
Landboukundige Oorsig Jul 2020
Voer Meng - Faktore om in gedagte te hou. Die self meng van voer is ‘n belangrike, en duur, aktiwiteit op baie plase waar daar met vee geboer word. Met die droogte toestande wat die [...]
Landboukundige Oorsig Jun 2020
Veekundige Oorsig: Met die aankoms van Junie betree SSK se bedienings gebied nou die winter, en temperature in die area weerspieël dit duidelik met koue, lang nagte en kort dae. ‘n Groot gedeelte van die [...]
Landboukundige Oorsig Mei 2020
Veekundige Oorsig: Nog ‘n maand is verby en die Suidelike Halfrond het nou behoorlik die herfs maande betree. Daglig lengte is nou opmerklik korter en temperature is aansienlik kouer as ‘n maand of twee gelede. [...]
Landboukundige Oorsig Apr 2020
Veekundige Oorsig: Ons is tans ‘n maand in die Herfs seisoen en temperature is besig om geleidelik te daal soos die dae korter raak. Dit is ook ‘n oorgangs en beplannings fase vir die veeboer, [...]
Landboukundige Oorsig Mar 2020
Goeiedag, Ons is die Landboukundige span by Sentraal Suid Koöperasie. In ‘n nuwe inisiatief het ons dit goed gedink om op ‘n maandelikse basis sover moontlik ‘n kort oorsig oor landbou omstandighede in SSK se [...]
Kontakte
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
laai af
Masjineriekostegids – 2020.05 Druk (PDF | 1.91 Mb)
Masjineriekostegids – 2020.05 Excel (XLSX | 1.14 Mb)
Ha Gesaai Omsendskrywe 2017 (DOC | 272 Kb)
Canola Virus Infeksie (PDF | 557 Kb)
Canola Siektes en Beheer (PDF | 387 KBb)
Lusern Navorsing Deel 1 (PDF | 2.48 Mb)
Lusern Navorsing Deel 2 (PDF | 227 Kb)
Faktore Wat Kultivarkeuse Beïnvloed (PDF | 213 Kb)
Korrekte Lek Aanvullings vir Optimale Diereproduksie (PDF | 212 Kb)