Hoewel SSK nie hoofsaaklik aktief is in graanbemarking nie, sal ons wel van tyd tot tyd die handel dryf in koring, moutgars, voergars, hawer, canola, mielies, korog en koljander.

SSK Graan verkoop meeste van die voer kommoditeite direk vanaf hul silo fasiliteite, maar kan ook direk aan ‘n kliënt verskaf.

SSK tree ook op as ‘n fasiliteerder tussen produsente en graankopers wat van hul fasiliteite wil gebruik maak.

Vir pryse van voergrane, kontak asseblief vir Adelene Van Zyl.

Kontak

Adelene Van Zyl
Adelene Van Zyl
C 064-754 1778
T 028-514 8619
E adelene.vanzyl@ssk.co.za