
SSK bied ‘n wye verskeidenheid onderdele vir die mees gewilde trekkers enimplemente aan en dra ‘n groot hoeveelheid diverse voorraad. Waar onderdele nodig is vir trekkers en implemente wat nie in voorraad gehou word nie, sal dit vir u bestel en voorsien binne 48 uur. SSK streef daarna om die ekstra myl te loop en probeer om te voldoen aan al ons klante se vereistes.
Kontakte
Swellendam
1 Koringland Straat
Swellendam 6740
T 028-514 8600
F 028-514 8901
E sparepartsswd@ssk.co.za
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & vakansies: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid
Heidelberg
20 Eksteen Straat
Heidelberg 6665
T 028-514 8600
F 028-722 2566
E sparepartshbg@ssk.co.za
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & vakansies: 08:00 – 13:00
Su: Toe vir besigheid
George
1 Discovery Weg
Tamsui Industrial
George 6529
T 044-878 1109
E sparepartsgeo@ssk.co.za
Besigheidsure
Maa – Vry: 07:30 – 17:00
Sat & vakansies: 08:00 – 13:00
Son: toe vir besigheid