Die Presisie- en Tegniese Spesialiste fokus op en identifiseer kliënte se presisie boerdery behoeftes, beveel geskikte oplossings aan en ondersteun presisie boerdery toerusting in gefokuste naverkoopdiens.

In die strewe na verhoogte produktiwiteit en opbrengs, bemark SSK Meganisasie die CNH-, Raven-  en Trimble harde- en sagteware reeks van geïntegreerde digitale produkte.

SSK Meganisasie kan aan kliente se uiteenlopende behoeftes voorsien met die verskaffing van onder andere opbrengsmonitors, seleksiebeheer, selfstuur en sensor verbetering (stikstof – / plantplaagtoediening) presisie toerusting.

Ons kundige  personeel (Presisie en Tegniese Spesialiste) staan aan die voorpunt van kennis van die nuutste tegnologie om ons kliente  met deskundige advies en na- verkope diens by te staan.

Kontakte

SSK Bedienings-gebied

Tommie Prins
Tommie PrinsPresisie Boerdery en Tegniese spesialis
C 060-524 3605
E tommie.prins@ssk.co.za