SSK lewer ‘n professionele diens om die administrasie van ons kliënte se vooraad te hanteer.  Dit sluit die volgende in:

  • Inname
  • Versendings
  • Instruksies
  • Eienaar oordragte
  • Silosertifikate
  • Uitreiking van belastingfakture namens produsente

SSK se graanverslae is in ‘n elektroniese formaat en kan maklik verkry word deur te klik op die skakel (regs bo). Alternatiewelik kontak Marianne Beyers of Duffy Snyman.

Kontakte

Marianne Beyers
Marianne Beyers
T 028-514 8613
E marianne.beyers@ssk.co.za
Duffy Snyman
Duffy Snyman
T 028-514 8612
E duffy.snyman@ssk.co.za

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 13:00 & 14:00 – 17:00
Sa – So: Toe vir besigheid