
SSK beskik oor ‘n span Veldbemarkers wat die totale SSK gebied bedien. Elke Veldbemarker is ten volle vertroud met die landbou aktiwiteite in sy gebied met die primêre doel om SSK op die plase te verteenwoordig, die produsent se behoeftes te bepaal en produkte teen die bes moontlike prys aan te bied.
Veldbemarkers
Spesialis-veldbemarkers

SSK Terme en Voorwaardes (PDF | 83 Kb)















