Hierdie afdeling is verantwoordelik vir die vervaardiging van nuwe produkte en die instandhouding van algemene boerdery-toerusting en is sentraal geleë in Swellendam en Heidelberg.  Hiervandaan word ‘n groot gebied gedek en dienste soos die buig van pype en plaatmetaal sowel as presisie bewerkings werk word ook aangebied.

Hoogs gekwalifiseerde sweisers sal seker maak dat jy die beste kwaliteit vakmanskap teen redelike pryse ontvang.

SSK is in die proses om ‘n paar nuwe implemente te ontwikkel en daar word beplan om hierdie afdeling uit te brei om ‘n groter deel van die landbousektor te bedien.

Staal

SSK Ingenieurswerke voorsien of verskaf ook staal om aan al sy kliënte se behoeftes tem voldoen. ‘n Wye verskeidenheid staal is by Swellendam en Heidelberg beskikbaar.

Kontakte

Swellendam

1 Koringland Straat
Swellendam 6740

-34.056366, 20.422143

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E engineeringswd@ssk.co.za

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid

Kobus van Wyk
Kobus van Wyk
T 028-514 8777
E kobus.vanwyk@ssk.co.za

Heidelberg

20 Eksteen Straat
Heidelberg 6665

-34.092278, 20.956825

T 028-514 8600
F 028-722 2566
E engineeringhbg@ssk.co.za

Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid

Le Roux van Wyk
Le Roux van Wyk
C 072-285 0610
E leroux.vanwyk@ssk.co.za