
New Holland, Rovic Leers, Falcon, Piket Implemente en BPI is ‘n paar van die belangrikste verskaffers aan SSK. SSK is daartoe verbind om uitnemende diens te verskaf en verwag dieselfde van sy verskaffers. SSK sal dus slegs handeldryf met betroubare verskaffers in Suid-Afrika en in die buiteland.
Die bemarking span is goed opgelei en spesialiste in hul veld. Hulle is nie net ‘n verkope span nie, maar kan ook help met tegniese oplossings en advies.
SSK verskaf ‘n wye verskeidenheid produkte vanaf die bogenoemde maatskappye en kan ook enige gewenste masjien of implemente invoer op versoek.
Ons handelsmerke
Kontakte
Swellendam
Koringlandstraat 1
Swellendam 6740
T 028-514 8600
E dealershipswd@ssk.co.za
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid
Riversdal, Heidelberg
Eksteenstraat 20
Heidelberg 6665
T 028-514 8600
E dealershiphbg@ssk.co.za
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid
George
Discoveryweg 1
Tamsui Industrial
George 6529
T 044-878 1109
E dealershipgeo@ssk.co.za
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 17:00
Sa & publieke vakansiedae: 08:00 – 13:00
So: Toe vir besigheid







