

Ons HLK-kliëntaanmelding is tans weens tegniese probleme nie beskikbaar nie. Ons span werk hard agter die skerms om die probleem so spoedig moontlik op te los.
Benodig u ’n faktuur of staat? Kontak asseblief ons Debiteure-afdeling by ons Humansdorp-kantoor op Tel: 042 007 0012.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer u geduld en begrip. ’n Kennisgewing sal volg sodra ons verdere inligting het.