SSK het saadverwerkingsaanlegte, te Swellendam, Heidelberg, Riversdal, Herold en Albertinia.

SSK poog om altyd kwaliteit saad aan sy produsente te verskaf. Koring, gars, hawer en korogsaad word volgens die Nasionale Saadskema vermeerder en kan deur produsente aangekoop word. Verder verskaf SSK ook canola-, lupiene- en voererte saad aan sy lede volgens bestelling.

Saadbestelvorms word jaarliks gedurende Oktober aan sy lede uitgestuur. Die vorms moet terugbesorg word aan SSK voor die einde van November elke jaar. Laai asseblief die saadbestelvorm beskikbaar op hierdie bladsy af.

Kontak

Bestuurder

Gerdus Steyn
Gerdus SteynSenior Bestuurder: Saad
T 028-514 8687
C 082-521 4515
E gerdus.steyn@ssk.co.za

Administrasie

Lize-Marie Terblanche
Lize-Marie TerblancheAdministratiewe Beampte

Besigheidsure

Ma – Vr: 07:30 – 13:00 & 14:00 – 17:00
Sa: 08:00 – 12:00
So: Toe vir besigheid

Heidelberg

Eksteenstraat 20
Heidelberg 6665

-34.086082, 20.952671

T 028-514 8687
E seed@ssk.co.za

Matthys Koch
Matthys KochSaad Inspekteur - Heidelberg
T 028-514 8739
C 072-568 3848
E matthys.koch@ssk.co.za

Swellendam

Koringlandstraat 1
Swellendam 6740

-34.056366, 20.422143

T 028-514 8687
E seed@ssk.co.za

Stiaan Grobler
Stiaan GroblerSaad Inspekteur - Swellendam
T 028-514 8677
C 082-293 5211
E stiaan.grobler@ssk.co.za