
SSK het saadverwerkingsaanlegte, te Swellendam, Heidelberg, Riversdal, Herold en Albertinia.
SSK poog om altyd kwaliteit saad aan sy produsente te verskaf. Koring, gars, hawer en korogsaad word volgens die Nasionale Saadskema vermeerder en kan deur produsente aangekoop word. Verder verskaf SSK ook canola-, lupiene- en voererte saad aan sy lede volgens bestelling.
Saadbestelvorms word jaarliks gedurende Oktober aan sy lede uitgestuur. Die vorms moet terugbesorg word aan SSK voor die einde van November elke jaar. Laai asseblief die saadbestelvorm beskikbaar op hierdie bladsy af.
Kontak
Bestuurder
Administrasie
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 13:00 & 14:00 – 17:00
Sa: 08:00 – 12:00
So: Toe vir besigheid
Heidelberg
Swellendam
Laai af
Saadbestellingbrief 2026-27 Seisoen (PDF | 99 Kb)
Saad Bestel Vorms 2026-27 (PDF | 245 Kb)
SSK Saad – Kultivarinligting 2025-26 (PDF | 286 Kb)



