News

You are here:Home/News/
12 07, 2018

SSK Wintergraan Dag 2018

2018-11-04T19:13:55+02:0012.07.2018|

Die SSK Wintergraandag vind vanjaar plaas op 22 Aug 2018 te Uitkyk in die Riversdal distrik. Die program beloof om baie interessant te wees. Kontak asseblief vir Petro Heyneman by petro.heyneman@ssk.co.za om u teenwoordigheid op [...]

12 03, 2018

Minimum lone: Sektorale Vasstelling 13: Plaaswerkers

2019-10-20T20:17:31+02:0012.03.2018|

Ons bevestig dat die minimum loon vir plaaswerkers,met ingang van 1 Maart 2018, R3169-19 per maand, oftewel R731-41 per week/R16-25 per uur is. Let daarop dat bediendes/huishulpe en sekuriteitswagte wat op ‘n plaas werk ook [...]

25 05, 2017

SSK lid wen Agri Wes-Kaap se Jongboer-van-die-Jaar toekenning

2019-10-20T20:11:04+02:0025.05.2017|

SSK wens graag ons gewaardeerde SSK-lid, Johann Nel, van die Hoëkraal Landgoed in die Suurbraakstreek, geluk met sy toekenning as die Agri Wes-Kaap se Jongboer-van-die-Jaar. Hy sal die Wes-Kaap in die Nasionale Jongboer-van-die-Jaar kompetisie, later [...]