Majoris-hawer lewer groot volumes voer

Hawer is bekend as ‘n goeie voergewas vir skape en beeste om die gapings in die vroeë herfs en winter te vul. In dié opsig kan hawer raaigras goed aanvul deur vinniger voer te produseer om die gaping in die herfs te vul en die druk op raaigras te verlig, veral indien ‘n nuwe stand raaigras gevestig word.

Lees volledige promosie:

170120 Pannar promosie (PDF | 1.9 Mb)