Hierdie afdeling is geleë in Swellendam en bied ‘n verskeidenheid van dienste, waarvan die hooffokus die produksie en die instandhouding van platsnyer seile.

Die volgende dienste is ook beskikbaar:

  • Vervaardig en herstel van PVC vragmotorseile
  • Vervaardig en herstel van Canvas bakkie seile
  • Verkope van skadunet

Kontak

Swellendam

Address 1 Koringland Street, Swellendam 6740
Kontak E tarpaulines@ssk.co.za
T 028-514 8600
F 028-514 8901
Ligging -34.056366, 20.422143 (open in new window)
Besigheidsure Mon – Fri: 07:30 – 17:00
Sat – Sun: closed