Die Sentraal-Suid Koöperasie beleef voorspoedige tye danksy ‘n kombinasie van slim samevoegings en beleggings in waardetoevoeging, die regte ondernemingsvorm vir die boere wat dit bedien en volgehoue verbeterde landboupraktyke.
050517-Sakeleier-Erenst-Pelser (pdf | 2.5 Mb)