Finansiële Verslae

 

Rentekoers Opdatering (131Kb I PDF)

Aard van besigheid

SSK doen besigheid in die Suid-Kaap en Overberg, en die hoofdoelstelling en aktiwiteite van die koöperasie kan in breë trekke soos volg saamgevat word:

  • Verskaffing van boerderybenodighede, meganisasie, ingenieursdienste en oprigting van staalstore en dienste aan sy lede en klante;
  • Verwerking van graansaad;
  • Hantering, opberging en bemarking van produsente se graanprodukte deur silo’s;
  • Verskaffing van versekeringsmakelaardienste;
  • Lewering van dienste soos kredietverskaffing en landboubestuursdienste.

Daarbenewens is die koöperasie betrokke by filiale en ‘n gesamentlike onderneming soos weergegee in ons Groep Jaarverslag van 2016.

Downloads

Jaarverslag 2016
(PDF | 3.27Mb)

Jaarverslag 2015
(PDF | 4.42Mb)

Jaarverslag 2014
(PDF | 3Mb)

Jaarverslag 2013
(PDF | 1 Mb) 

Jaarverslag 2012
(PDF | 1.52Mb)

Jaarverslag 2011
(PDF | 2.17Mb)

Jaarverslag 2010
(PDF | 2.5Mb)

Jaarverslag 2009
(PDF | 1.35Mb)

Jaarverslag 2008
(PDF | 447Kb)

Jaarverslag 2007
(PDF | 514Kb)

Jaarverslag 2006
(PDF | 282Kb)

Jaarverslag 2005
(PDF | 290Kb)