Patrick Nelissen

Gestudeer by RAU en het BA LLB graad verwerf. Het by Premier Groep begin werk in die bakery bedryf. My eerste toetrede tot die landbou was by Afgri(OTK) te Bethal as Streeksbestuurder en ek het na die Handels en John Deere agentskap gekyk gedurende die tydperk. Later was ek die Hoofbestuurder vir Afgri se handelstakke sowel as die Besturende Direkteur van die groothandelhandelaar besigheid, Partrite, in Bethlehem. Van daar het ek na Suidwes Landbou gegaan as Hoofbestuurder handel en was later die Hoof Operasionele Beampte aangewys. Tydens my tydperk daar het die New Holland agentskap ook aan my gerapporteer.

E patrick.nelissen@ssk.co.za