Koos van Zyl

Koos het in 1994 aan die Hoƫrskool Langenhoven op Riversdal gematrikuleer. In 1995 begin hy werk by Eerste Nasionale Bank en verwerf ook sy B.Com graad deur UNISA. Na 16 jaar in die Bankwese begin hy aan die einde van 2010 by SSK as Bestuurder: Finansies en Administrasie te Heidelberg tak. Koos is getroud met Adri en hulle het drie kinders, Hendrik, Carli en Lisa.

E koos.vanzyl@ssk.co.za