Adam van Wyk

Adam van Wyk matrikuleer te Paul Roos Gimnasium in 1998 waarna hy sy B.Rek en Bcomm Bestuursrek Hons. by die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy slaag ook sy Geoktrooieerde Bestuursrekeningkunde eksamens in 2004 waarna hy in verskillende industrieë in finansiële en operasionele bestuur spesialiseer en sy breë besigheidbestuur ondervinding opdoen. Mees onlangs het hy as operasionele bestuurder by Southern Oil op Swellendam gewerk. Adam is passievol oor groeiende en dinamiese besighede en projekte. Hy is getroud met Lize van Wyk en het die oulikste klein dogtertjie, Ariana. Hy hou van nuwe projekte aanpak en om in sy af tyd houtwerk te doen.

E adam.vanwyk@ssk.co.za