Sonkrag






 

 

Brosjure SSS

Met die toenemende elektrisiteitskoste in Suid-Afrika is sonkrag iets wat enige besigheid en huishouding moet oorweeg.

Vanaf klein veranderinge tot ’n volledige sonkragstelsel kan ons waarde toevoeg tot enige besigheid. Ons doel is om waarde in u besigheid te ontsluit sodat u meer energiedoeltreffend te werk kan gaan, sodoende kan u langtermyn kostes bespaar en meer kompeterend in u veld wees.

SSK het hande gevat met SPECIALIZED SOLAR SYSTEMS (SSS) om volhoubare diens, produkte en advies aan kliënte te bied. Ons fokus op die volgende:

-Landbou

-Kommersieel (winkel / fabrieke)

-Residensieël (woonhuise)

-Lae koste behuising

-Pompe

-Lae druk son-warmwatersilinder

Kontak ons bemarker: 
 

Hector Odendaal

S 072-806 5669
E solar.ssk@gmail.com 
Skakel na SSS se webtuiste: http://www.specializedsolarsystems.co.za

Swellendam

Koringlandstraat 1
Swellendam
6740

T 028 514 8600
S 072 806 5669
E solar.ssk@gmail.com

Ligging
-34.056366, 20.422143