Seile

Hierdie afdeling is geleë in Swellendam en bied 'n verskeidenheid van dienste, waarvan die hooffokus die produksie en die instandhouding van platsnyer seile.

Die volgende dienste is ook beskikbaar:

  • Vervaardig en herstel van PVC vragmotorseile
  • Vervaardig en herstel van Canvas bakkie seile
  • Verkope van skadunet

Swellendam

Koringland Straat 1
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E tarpaulines@ssk.co.za

Besigheidsure
Maandag - Vrydag 07:30 - 17:00

Ligging
-34.056366, 20.422143