Onderdele


Onderdele Stoor Swellendam


Onderdele Stoor Heidelberg


Onderdele Stoor George

SSK bied 'n wye verskeidenheid onderdele vir die mees gewilde trekkers enimplemente aan en dra 'n groot hoeveelheid diverse voorraad. Waar onderdele nodig is vir trekkers en implemente wat nie in voorraad gehou word nie, sal dit vir u bestel en voorsien binne 48 uur. SSK streef daarna om die ekstra myl te loop en probeer om te voldoen aan al ons klante se vereistes.

Onderdele Bestuurders:


Swellendam
Lappies Martin
028-514 8779


Heidelberg
Jacobus Visser
028-514 8746


George
Pieter Fourie
044-878 1109

 

Bestuurder: Aankope Onderdele


Heidelberg
Ollie Burger
028-514 8746

Swellendam

1 Koringland Straat
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E sparepartsswd@ssk.co.za

Ligging
-34.056366, 20.422143

Heidelberg

Eksteenstraat 20
Heidelberg
6665

T 028-514 8600
F 028-722 2566
E sparepartshbg@ssk.co.za

Ligging
-34.092278, 20.956825 

George

1 Discovery  Road
Tamsui Industrial
George
6529

T 044-878 1109
E sparepartsgeo@ssk.co.za

Ligging
-33.966427, 22.450633