Handelaarskappe

New Holland, Rovic Leers, Falcon en Vitamec is 'n paar van die belangrikste verskaffers aan SSK. SSK is daartoe verbind om uitnemende diens te verskaf en verwag dieselfde van sy verskaffers.  SSK sal dus slegs handeldryf met betroubare verskaffers in Suid-Afrika en in die buiteland.

Die bemarking span is goed opgelei en spesialiste in hul veld.  Hulle is nie net 'n verkope span nie, maar kan ook help met tegniese oplossings en ​​advies.

SSK verskaf 'n wye verskeidenheid produkte vanaf die bogenoemde maatskappye en kan ook enige gewenste masjien of implemente invoer op versoek.

Vra ons bemarkers:


Swellendam
Christo Visser
082-388 0032


Heidelberg
Heindrich Stighling
082-523 8383


Riversdal
Dupie du Plessis
082-388 0031


George
Hennie Barnard
079-499 5342







Swellendam

1 Koringland Straat
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E dealershipswd@ssk.co.za

Ligging
-34.056366, 20.422143

Heidelberg

Eksteenstraat 20
Heidelberg
6665

T 028-514 8600
F 028-722 2566
E dealershiphbg@ssk.co.za

Ligging
-34.092278, 20.956825

George

1 Discovery  Road
Tamsui Industrial
George
6529
 

T 044-878 1109
E dealershipgeo@ssk.co.za

Ligging
-33.966427, 22.450633