Graan administrasie

SSK lewer 'n professionele diens om die administrasie van ons kliënte se vooraad te hanteer.  Dit sluit die volgende in:

  • Inname
  • Versendings
  • Instruksies
  • Eienaar oordragte
  • Silosertifikate
  • Uitreiking van belastingfakture namens produsente

SSK se graanverslae is in ‘n elektroniese formaat en kan maklik verkry word deur te kliek op die skakel (SSK Graanverslae). Alternatiewelik kontak Marianne Beyers of Belinda Wessels.

 df


Marianne Beyers
marianne.beyers@ssk.co.za 


Belinda Wessels
belinda.wessels@ssk.co.za 

Kontak

T 028-514 8612

Besigheidsure
Maandag - Vrydag: 07:30 - 13:00 & 14:00 - 17:00

Downloads

Canola Paspoort 2017 (PDF | 110 Kb)

Gars Paspoort 2017 (XLSX | 14 Kb)

Moutgars Glyskaal 2016 (PDF | 13 Kb)

Moutgars Registrasies 2017 (XLSX | 38 Kb)