Krediet

Versekering

Landboukundige Ontwikkeling

Onderhoud Opleiding

Weer Voorspelling

Dienste

SSK bied 'n wye verskeidenheid kliënt-vriendelike dienste aan sy gewaardeerde kliënte.

Versekering
SSK bied omvattende versekering oplossings wat doelgemaak is om elke kliënt se unieke omstandighede te pas.

Krediet
SSK se kredietspan bied kredietfasiliteite en afbetalingsverkoopsooreenkomste teen ​​bekostigbare en mededingende terme aan sy lede.

Landboudienste
SSK se konsultante ( 'n veekundige, akkerboukundige en 'n landbou-ekonoom) bied gratis spesialis raadgewende dienste aan al sy lede, wat waarde toevoeg aan hul boerdery bedrywighede.

Trekkeronderhoud Opleiding
SSK fasiliteer 'n praktiese een-dag kursus in trekker onderhoud in samewerking met Mnr. Jurie Blom.

Inligting
Intyds opgedateerde finansiële markte en weervoorspellings data.