
Werk saam - Wen saam
Sentraal-Suid Koöperasie Bpk bedryf sake in die Suid-Kaap met sy hoofkantoor geleë in die skilderagtige Swellendam. Die onderneming is in 1931 gestig en dien al vir meer as 80 jaar sy lede as ʼn koöperasie, die mees geskikte ondernemingsvorm om sy lede se belange te bevorder ... Lees Meer
Kommoditeitspryse
Nuushooftrekke
Friday, 22 February
Rekenaarvaardigheid vir Alleman
SSK neem die voortou om ‘’n langverwagte droom ‘n realiteit te maak deur die skenking van vyf rekenaars aan die CAP Equip program.
Weervoorspelling
Swellendam
Lees MeerWord 'n lid
Vind meer uit oor die voordele om 'n lid van SSK te word.
Handel Promosies
Kry ons weeklikse kleinhandel promosies direk op jou webblaaier.
Lede Portaal
Teken in om jou rekening besonderhede te sien en transaksies uit te voer.
